Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Sagaria 14:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En julle sal beslis na die vallei van my berge vlug;+ want die vallei van die berge sal tot by Asel strek. En julle sal moet vlug, soos julle gevlug het weens die aardbewing in die dae van Ussiʹa, die koning van Juda.+ En Jehovah my God sal beslis kom+ en al die heiliges saam met hom.+

  • Matteus 13:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 Die Seun van die mens sal sy engele uitstuur, en hulle sal alles wat struikeling veroorsaak+ en mense wat wetteloosheid bedryf, uit sy koninkryk bymekaarmaak,

  • Matteus 19:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Jesus het vir hulle gesê: “Voorwaar, ek sê vir julle: In die herskepping, wanneer die Seun van die mens op sy glorieryke troon gaan sit, sal ook julle wat my gevolg het, op twaalf trone sit en die twaalf stamme van Israel oordeel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel