2 Korintiërs 5:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Ons+ is dus ambassadeurs+ wat as plaasvervangers vir Christus optree,+ asof God ’n dringende versoek deur ons doen.+ As plaasvervangers vir Christus smeek ons:+ “Raak met God versoen.” Hebreërs 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want hy wat heilig sowel as dié wat geheilig word,+ stam almal van een af,+ en om hierdie rede skaam hy hom nie om hulle “broers” te noem nie,+
20 Ons+ is dus ambassadeurs+ wat as plaasvervangers vir Christus optree,+ asof God ’n dringende versoek deur ons doen.+ As plaasvervangers vir Christus smeek ons:+ “Raak met God versoen.”
11 Want hy wat heilig sowel as dié wat geheilig word,+ stam almal van een af,+ en om hierdie rede skaam hy hom nie om hulle “broers” te noem nie,+