8 As jou hand of jou voet jou dan laat struikel, kap dit af en gooi dit van jou af weg;+ dit is vir jou beter om vermink of kreupel die lewe in te gaan as om met twee hande of twee voete in die ewige vuur+ gewerp te word.
10 En die Duiwel,+ wat hulle mislei het, is in die poel van vuur en swael geslinger, waar die wilde dier+ sowel as die valse profeet reeds was;+ en hulle sal dag en nag gepynig word vir ewig en altyd.