4 omdat hulle julle nie op die pad met brood en water te hulp gekom het+ toe julle uit Egipte uitgetrek het nie,+ en omdat hulle Biʹleam, die seun van Beor, uit Petor in Mesopotaʹmië, teen jou gehuur het om ’n vloek oor jou uit te spreek.+
20 Ons+ is dus ambassadeurs+ wat as plaasvervangers vir Christus optree,+ asof God ’n dringende versoek deur ons doen.+ As plaasvervangers vir Christus smeek ons:+ “Raak met God versoen.”