Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Markus 14:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En toe hy in Betaʹnië in die huis van Simon, die melaatse,+ was, terwyl hy gedurende die maaltyd aan tafel was, het daar ’n vrou gekom met ’n albaste fles welriekende olie, egte nardus, baie duur. Sy het die albaste fles oopgebreek en dit op sy kop begin uitgooi.+

  • Johannes 12:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Maria het toe ’n pond welriekende olie geneem, egte nardus,+ baie kosbaar, en sy het die voete van Jesus gesalf en sy voete met haar hare afgedroog.+ Die huis is gevul met die geur van die welriekende olie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel