52 Jesus het toe vir die hoofpriesters en hoofmanne van die tempel en ouer manne wat hom daar kom haal het, gesê: “Het julle soos teen ’n rower uitgekom met swaarde en knuppels?+
16 “Manne, broers, die Skrifgedeelte moes vervul word+ wat die heilige gees+ vooraf deur die mond van Dawid oor Judas+ gespreek het, wat ’n gids geword het vir dié wat Jesus gearresteer het,+