Markus 14:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 En onmiddellik, terwyl hy nog gepraat het, het Judas, een van die twaalf, daar aangekom, en saam met hom ’n menigte met swaarde en knuppels, gestuur deur die hoofpriesters en die skrifgeleerdes en die ouer manne.+
43 En onmiddellik, terwyl hy nog gepraat het, het Judas, een van die twaalf, daar aangekom, en saam met hom ’n menigte met swaarde en knuppels, gestuur deur die hoofpriesters en die skrifgeleerdes en die ouer manne.+