Johannes 18:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Jesus het egter vir Petrus gesê: “Steek die swaard in sy skede.+ Die beker wat die Vader my gegee het, sal ek dit dan nie vir seker drink+ nie?”
11 Jesus het egter vir Petrus gesê: “Steek die swaard in sy skede.+ Die beker wat die Vader my gegee het, sal ek dit dan nie vir seker drink+ nie?”