Lukas 4:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En hy het afgegaan na Kaperʹnaum,+ ’n stad van Galileʹa. En hy het hulle op die sabbat geleer; Johannes 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Hierna het hy en sy moeder en broers+ en sy dissipels na Kaperʹnaum+ afgegaan, maar hulle het nie baie dae daar gebly nie.
12 Hierna het hy en sy moeder en broers+ en sy dissipels na Kaperʹnaum+ afgegaan, maar hulle het nie baie dae daar gebly nie.