Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 7:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “Ek het in die nagvisioene gesien, en kyk! met die wolke+ van die hemel het iemand soos ’n seun van die mens+ gekom; en hy het toegang tot die Oue van Dae+ verkry, en hulle het hom tot naby, ja, tot voor Hom gebring.+

  • Markus 14:62
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 62 Toe het Jesus gesê: “Ek is; en julle sal die Seun van die mens+ aan die regterhand van krag sien sit+ en met die wolke van die hemel sien kom.”+

  • Openbaring 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Kyk! Hy kom met die wolke,+ en elke oog sal hom sien,+ ook diegene wat hom deurboor het;+ en al die stamme van die aarde sal hulleself in droefheid slaan weens hom.+ Ja, Amen.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel