34 [[Maar Jesus het gesê: “Vader, vergewe hulle,+ want hulle weet nie wat hulle doen nie.”]] Daarbenewens het hulle die lot gewerp om sy klere te verdeel.+
23 En toe die soldate Jesus aan die paal gehang het, het hulle sy boklere geneem en vier dele gemaak, vir elke soldaat ’n deel, en die onderkleed. Maar die onderkleed was sonder ’n naat, van bo af in sy volle lengte aaneen geweef.+