Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 53:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Daarom sal ek hom ’n deel onder die menigte gee,+ en saam met die magtiges sal hy die buit verdeel,+ omdat hy sy siel in die dood uitgestort het+ en saam met die oortreders getel is;+ en hy het die sonde van baie gedra,+ en vir die oortreders het hy tussenbeide getree.+

  • Markus 15:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Saam met hom het hulle ook twee rowers aan pale gehang, een aan sy regter- en een aan sy linkerkant.+

  • Lukas 23:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En toe hulle by die plek kom wat Skedel genoem word,+ het hulle hom en die kwaaddoeners daar aan pale gehang, een aan sy regter- en een aan sy linkerkant.+

  • Johannes 19:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 en daar het hulle hom aan die paal gehang,+ en twee ander manne saam met hom, een aan hierdie en een aan daardie kant, maar Jesus in die middel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel