Psalm 22:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Wat almal betref wat my sien, hulle bespot my;+Hulle bly hulle mond wyd oopmaak, hulle bly hulle kop skud:+ Psalm 109:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En vir hulle het ek iets smadeliks geword.+Hulle sien my—hulle begin hulle kop skud.+ Lukas 23:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 En die volk het gestaan en toekyk.+ Maar die heersers het hom uitgelag en gesê: “Ander het hy gered; laat hy homself red+ as hy die Christus van God, die Uitverkorene, is.”+
7 Wat almal betref wat my sien, hulle bespot my;+Hulle bly hulle mond wyd oopmaak, hulle bly hulle kop skud:+
35 En die volk het gestaan en toekyk.+ Maar die heersers het hom uitgelag en gesê: “Ander het hy gered; laat hy homself red+ as hy die Christus van God, die Uitverkorene, is.”+