31 Net so het ook die hoofpriesters saam met die skrifgeleerdes onder mekaar die spot gedryf en gesê: “Ander het hy gered; homself kan hy nie red nie!+
35 En die volk het gestaan en toekyk.+ Maar die heersers het hom uitgelag en gesê: “Ander het hy gered; laat hy homself red+ as hy die Christus van God, die Uitverkorene, is.”+