Markus 15:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Toe dit die sesde uur word, het daar ’n duisternis oor die hele land gekom, tot die negende uur toe.+ Lukas 23:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 Wel, dit was toe omtrent die sesde uur, en tog het daar ’n duisternis oor die hele aarde gekom, tot die negende uur toe,+
33 Toe dit die sesde uur word, het daar ’n duisternis oor die hele land gekom, tot die negende uur toe.+
44 Wel, dit was toe omtrent die sesde uur, en tog het daar ’n duisternis oor die hele aarde gekom, tot die negende uur toe,+