Eksodus 26:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 “En jy moet ’n voorhangsel+ maak van blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof en fyn gedraaide linnedraad. Hy moet dit met gerubs+ maak, die werk van ’n borduurder. Hebreërs 9:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Maar agter die tweede voorhangsel+ was die tentafdeling wat “die Allerheiligste”+ genoem word. Hebreërs 10:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 wat hy vir ons ingewy het as ’n nuwe en lewende weg deur die voorhangsel+ heen, dit is sy vlees,+
31 “En jy moet ’n voorhangsel+ maak van blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof en fyn gedraaide linnedraad. Hy moet dit met gerubs+ maak, die werk van ’n borduurder.