Markus 15:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 het Josef van Arimateʹa, ’n hooggeagte lid van die Raad, wat self ook op die koninkryk van God gewag het, gekom.+ Hy het die moed bymekaargeskraap om na Pilatus in te gaan en het die liggaam van Jesus gevra.+
43 het Josef van Arimateʹa, ’n hooggeagte lid van die Raad, wat self ook op die koninkryk van God gewag het, gekom.+ Hy het die moed bymekaargeskraap om na Pilatus in te gaan en het die liggaam van Jesus gevra.+