Matteus 9:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 En Jesus het op ’n reis deur al die stede en dorpies vertrek en in hulle sinagoges geleer en die goeie nuus van die koninkryk verkondig en elke soort kwaal en elke soort gebrek genees.+ Markus 6:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Ja, hy was verwonderd oor hulle gebrek aan geloof. En hy het die dorpies daaromheen in ’n kring deurgegaan en geleer.+
35 En Jesus het op ’n reis deur al die stede en dorpies vertrek en in hulle sinagoges geleer en die goeie nuus van die koninkryk verkondig en elke soort kwaal en elke soort gebrek genees.+
6 Ja, hy was verwonderd oor hulle gebrek aan geloof. En hy het die dorpies daaromheen in ’n kring deurgegaan en geleer.+