Lukas 6:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En hy het sy oë na sy dissipels opgeslaan en begin sê:+ “Gelukkig is julle, armes,+ want aan julle behoort die koninkryk van God. 1 Korintiërs 2:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar ’n fisiese mens aanvaar nie die dinge van die gees van God nie, want hulle is dwaasheid vir hom; en hy kan hulle nie leer ken nie,+ want hulle word geestelik ondersoek.
20 En hy het sy oë na sy dissipels opgeslaan en begin sê:+ “Gelukkig is julle, armes,+ want aan julle behoort die koninkryk van God.
14 Maar ’n fisiese mens aanvaar nie die dinge van die gees van God nie, want hulle is dwaasheid vir hom; en hy kan hulle nie leer ken nie,+ want hulle word geestelik ondersoek.