Habakuk 3:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Nogtans sal ek my in Jehovah verheug;+ ek sal bly wees in die God van my redding.+ Lukas 6:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Wees bly op daardie dag en spring op, want kyk! julle beloning is groot in die hemel, want presies dieselfde dinge het hulle voorvaders aan die profete gedoen.+ Handelinge 5:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Hulle het toe van die Sanʹhedrin af weggegaan, bly+ omdat hulle waardig geag is om ter wille van sy naam oneer te ly.+ Romeine 5:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En nie net dit nie, maar laat ons ons verheug terwyl ons in verdrukkinge is,+ aangesien ons weet dat verdrukking volharding voortbring;+
23 Wees bly op daardie dag en spring op, want kyk! julle beloning is groot in die hemel, want presies dieselfde dinge het hulle voorvaders aan die profete gedoen.+
41 Hulle het toe van die Sanʹhedrin af weggegaan, bly+ omdat hulle waardig geag is om ter wille van sy naam oneer te ly.+
3 En nie net dit nie, maar laat ons ons verheug terwyl ons in verdrukkinge is,+ aangesien ons weet dat verdrukking volharding voortbring;+