-
Lukas 12:58Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
58 Wanneer jy byvoorbeeld met jou teenstander in ’n regsgeding na ’n heerser toe gaan, moet jy op pad moeite doen om die geskil met hom uit die weg te ruim, sodat hy jou nie miskien voor die regter sal sleep en die regter jou aan die geregsbeampte oorlewer en die geregsbeampte jou in die gevangenis gooi nie.+
-