Psalm 37:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Ek was eens ’n jong man, ook het ek oud geword,+En tog het ek geen regverdige heeltemal verlate gesien+Of dat sy nageslag brood soek nie.+ Spreuke 30:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Verwyder onwaarheid en die leuenagtige woord ver van my af.+ Gee my nie armoede of rykdom nie.+ Laat my die voedsel verslind wat vir my voorgeskryf is,+ Matteus 6:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Moet julle dus nooit kwel oor die volgende dag nie,+ want die volgende dag sal sy eie sorge hê. Elke dag het genoeg van sy eie kwaad. 1 Timoteus 6:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 As ons dan voedsel, klere en onderdak het, sal ons met hierdie dinge tevrede wees.+
25 Ek was eens ’n jong man, ook het ek oud geword,+En tog het ek geen regverdige heeltemal verlate gesien+Of dat sy nageslag brood soek nie.+
8 Verwyder onwaarheid en die leuenagtige woord ver van my af.+ Gee my nie armoede of rykdom nie.+ Laat my die voedsel verslind wat vir my voorgeskryf is,+
34 Moet julle dus nooit kwel oor die volgende dag nie,+ want die volgende dag sal sy eie sorge hê. Elke dag het genoeg van sy eie kwaad.