Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 6:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 Elkeen wat na my toe kom en my woorde hoor en dit doen—ek sal vir julle toon soos wie hy is:+

  • Lukas 6:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 Hy is soos ’n man wat ’n huis bou, wat gegrawe en diep afgegaan en ’n fondament op die rots gelê het. En toe daar ’n vloed+ kom, het die rivier teen dié huis geslaan, maar was nie sterk genoeg om dit te laat wankel nie, omdat dit goed gebou was.+

  • Jakobus 1:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Maar hy wat diep kyk in die volmaakte wet+ wat tot vryheid behoort en daarby bly, hy sal, omdat hy nie ’n vergeetagtige hoorder nie maar ’n dader van die werk geword het,+ gelukkig+ wees deurdat hy dit doen.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel