Matteus 13:55 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 55 Is hy nie die timmerman se seun nie?+ Is sy moeder se naam nie Maria, en dié van sy broers Jakobus en Josef en Simon en Judas nie? Markus 6:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Is hy dan nie die timmerman,+ die seun van Maria+ en die broer van Jakobus+ en Josef en Judas en Simon+ nie? En is sy susters dan nie hier by ons nie?” Toe het hulle aanstoot aan hom begin neem.+
55 Is hy nie die timmerman se seun nie?+ Is sy moeder se naam nie Maria, en dié van sy broers Jakobus en Josef en Simon en Judas nie?
3 Is hy dan nie die timmerman,+ die seun van Maria+ en die broer van Jakobus+ en Josef en Judas en Simon+ nie? En is sy susters dan nie hier by ons nie?” Toe het hulle aanstoot aan hom begin neem.+