44 en vir hom gesê: “Sorg dat jy vir niemand iets vertel nie, maar gaan wys jou vir die priester+ en offer vir jou reiniging die dinge wat Moses voorgeskryf het,+ as ’n getuienis vir hulle.”+
14 En hy het die man beveel om vir niemand te vertel nie:+ “Maar gaan wys jou vir die priester+ en bring ’n offer+ in verband met jou reiniging, net soos Moses voorgeskryf het, as ’n getuienis vir hulle.”+