Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Markus 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En die groep van twaalf wat hy gevorm het, het bestaan uit Simon, aan wie hy ook die bynaam Petrus+ gegee het,

  • Lukas 6:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Maar toe dit dag word, het hy sy dissipels na hom toe geroep en twaalf van hulle uitgekies, wat hy ook “apostels” genoem het:+

  • Handelinge 1:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En toe hulle ingegaan het, het hulle opgegaan na die bovertrek+ waar hulle gebly het: Petrus sowel as Johannes en Jakobus en Andreʹas, Filippus en Tomas, Bartolomeʹus en Matteʹus, Jakobus, die seun van Alfeʹus, en Simon, die ywerige, en Judas, die seun van Jakobus.+

  • Openbaring 21:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Die muur van die stad het ook twaalf fondamentstene+ gehad en daarop die twaalf name van die twaalf apostels+ van die Lam.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel