Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 16:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Voorwaar, ek sê vir julle dat party van dié wat hier staan, glad nie die dood sal smaak voordat hulle eers die Seun van die mens in sy koninkryk sien kom het nie.”+

  • Matteus 24:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En hierdie goeie nuus+ van die koninkryk+ sal in die hele bewoonde aarde verkondig word as ’n getuienis vir al die nasies;+ en dan sal die einde+ kom.

  • Romeine 10:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Nietemin vra ek: Het hulle miskien nie gehoor nie? Kyk, in werklikheid ‘het hulle geluid oor die hele aarde uitgegaan+ en hulle woorde tot aan die eindes van die bewoonde aarde’.+

  • Kolossense 1:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 mits julle natuurlik in die geloof bly,+ gegrond op die fondament+ en standvastig+ en sonder om afgebring te word van die hoop van dié goeie nuus wat julle gehoor het+ en wat verkondig is+ in die hele skepping+ wat onder die hemel is. Van hierdie goeie nuus het ek, Paulus, ’n bedienaar geword.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel