Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Markus 4:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Want daar is niks wat weggesteek is behalwe met die doel om blootgelê te word nie; niks het sorgvuldig verborge geraak buiten met die doel om aan die lig te kom nie.+

  • Lukas 8:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Want daar is niks wat weggesteek is+ wat nie openbaar sal word nie, en ook niks wat sorgvuldig verborge is wat nooit bekend sal word en nooit aan die lig sal kom nie.+

  • 1 Korintiërs 4:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Julle moet derhalwe niks voor die bestemde tyd oordeel nie,+ totdat die Here kom,+ wat die verborge dinge van die duisternis aan die lig sal bring+ sowel as die planne van die harte openbaar sal maak,+ en dan sal elkeen sy lof van God ontvang.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel