Maleagi 4:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “Kyk! Ek stuur vir julle die profeet Eliʹa+ voordat die groot en vreesinboesemende dag van Jehovah kom.+ Matteus 17:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die dissipels het hom egter gevra: “Waarom sê die skrifgeleerdes dan dat Eliʹa eers moet kom?”+ Matteus 17:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Ek sê egter vir julle dat Eliʹa reeds gekom het, en hulle het hom nie herken nie, maar met hom gedoen wat hulle wou. So is ook die Seun van die mens bestem om onder hulle te ly.”+
5 “Kyk! Ek stuur vir julle die profeet Eliʹa+ voordat die groot en vreesinboesemende dag van Jehovah kom.+
12 Ek sê egter vir julle dat Eliʹa reeds gekom het, en hulle het hom nie herken nie, maar met hom gedoen wat hulle wou. So is ook die Seun van die mens bestem om onder hulle te ly.”+