Jeremia 6:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Só het Jehovah gesê: “STAAN stil op die weë en kyk, en vra na die paaie van lank gelede, waar die goeie weg tog is;+ en wandel daarop+ en vind rus vir julle siel.”+ Maar hulle het bly sê: “Ons sal nie daarop wandel nie.”+
16 Só het Jehovah gesê: “STAAN stil op die weë en kyk, en vra na die paaie van lank gelede, waar die goeie weg tog is;+ en wandel daarop+ en vind rus vir julle siel.”+ Maar hulle het bly sê: “Ons sal nie daarop wandel nie.”+