Markus 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy het weer eens in ’n sinagoge ingegaan, en dáár was ’n man met ’n verdorde hand.+ Lukas 6:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 In die loop van ’n ander sabbat+ het hy in die sinagoge ingegaan en begin leer. En daar was ’n man teenwoordig wie se regterhand verdor was.+
6 In die loop van ’n ander sabbat+ het hy in die sinagoge ingegaan en begin leer. En daar was ’n man teenwoordig wie se regterhand verdor was.+