Matteus 27:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Toe dit oggend geword het, het al die hoofpriesters en die ouer manne van die volk teen Jesus raad gehou om hom dood te maak.+ Markus 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Daarop het die Fariseërs uitgegaan en onmiddellik met die partyaanhangers van Herodes+ teen hom begin raad hou om hom dood te maak.+ Lukas 6:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Maar hulle is met woede vervul, en hulle het onder mekaar begin bespreek wat hulle Jesus kon aandoen.+ Johannes 5:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Hieroor het die Jode inderdaad nog meer probeer om hom dood te maak,+ want nie alleen het hy die Sabbat gebreek nie, maar hy het God ook sy eie Vader genoem,+ waardeur hy hom aan God gelykgemaak het.+
27 Toe dit oggend geword het, het al die hoofpriesters en die ouer manne van die volk teen Jesus raad gehou om hom dood te maak.+
6 Daarop het die Fariseërs uitgegaan en onmiddellik met die partyaanhangers van Herodes+ teen hom begin raad hou om hom dood te maak.+
11 Maar hulle is met woede vervul, en hulle het onder mekaar begin bespreek wat hulle Jesus kon aandoen.+
18 Hieroor het die Jode inderdaad nog meer probeer om hom dood te maak,+ want nie alleen het hy die Sabbat gebreek nie, maar hy het God ook sy eie Vader genoem,+ waardeur hy hom aan God gelykgemaak het.+