14 En hierdie goeie nuus+ van die koninkryk+ sal in die hele bewoonde aarde verkondig word as ’n getuienis vir al die nasies;+ en dan sal die einde+ kom.
18 Nietemin vra ek: Het hulle miskien nie gehoor nie? Kyk, in werklikheid ‘het hulle geluid oor die hele aarde uitgegaan+ en hulle woorde tot aan die eindes van die bewoonde aarde’.+
6 wat julle bereik het, net soos dit vrug dra+ en toeneem+ in die hele wêreld,+ soos ook onder julle, van die dag af dat julle die onverdiende goedhartigheid+ van God in waarheid gehoor en noukeurig leer ken het.+