14 Daarom sal Jehovah self vir julle ’n teken gee: Kyk! Die jong vrou+ sal swanger word,+ en sy gee geboorte aan ’n seun,+ en sy sal hom beslis Immaʹnuel noem.
2 “En jy, o Betlehem Eʹfrata,+ wat te klein is om onder die duisende van Juda te wees,+ uit jou+ sal daar vir my die een voortkom wat die heerser in Israel sal word,+ wie se oorsprong uit die vroeë tye is, uit die dae van onbepaalde tyd.+
54 Toe het hy ook vir die skare gesê: “Wanneer julle ’n wolk in die westelike streke sien opkom, sê julle dadelik: ‘Daar kom ’n storm’, en dit gebeur ook so.+