Matteus 14:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 en vir sy knegte gesê: “Dit is Johannes die Doper. Hy is uit die dode opgewek, en daarom werk die kragtige werke in hom.”+ Lukas 9:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En Herodes, die distriksheerser, het gehoor van al die dinge wat gebeur, en hy was heel dronkgeslaan omdat party gesê het dat Johannes uit die dode opgewek is,+
2 en vir sy knegte gesê: “Dit is Johannes die Doper. Hy is uit die dode opgewek, en daarom werk die kragtige werke in hom.”+
7 En Herodes, die distriksheerser, het gehoor van al die dinge wat gebeur, en hy was heel dronkgeslaan omdat party gesê het dat Johannes uit die dode opgewek is,+