Matteus 4:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Toe het Jesus vir hom gesê: “Gaan weg, Satan! Want daar staan geskrywe: ‘Jehovah jou God moet jy aanbid,+ en aan hom alleen+ moet jy heilige diens verrig.’”+
10 Toe het Jesus vir hom gesê: “Gaan weg, Satan! Want daar staan geskrywe: ‘Jehovah jou God moet jy aanbid,+ en aan hom alleen+ moet jy heilige diens verrig.’”+