Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 21:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “En as ’n man sy dogter as ’n slavin verkoop,+ mag sy nie weggaan soos die slawe weggaan nie.

  • Levitikus 25:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 “‘En as jou broer langs jou verarm en hy hom aan jou moet verkoop,+ mag jy hom nie as ’n werker in slawediens gebruik nie.+

  • 2 Konings 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En ’n sekere vrou uit die vrouens van die profeteseuns+ het na Eliʹsa geroep en gesê: “U kneg, my man, is dood; en u weet goed dat u kneg Jehovah voortdurend gevrees het,+ en die skuldeiser+ het gekom om my twee kinders vir hom as slawe te neem.”

  • Nehemia 5:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En ek het vir hulle gesê: “Ons het ons Joodse broers wat aan die nasies verkoop was, teruggekoop+ sover dit in ons vermoë was; en sal julle terselfdertyd julle broers verkoop,+ en moet hulle aan ons verkoop word?” Hierop was hulle sprakeloos, en hulle het geen woord gevind nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel