Markus 10:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hy het daarvandaan opgestaan en by die grensgebiede van Judeʹa en oorkant die Jordaan gekom, en ’n skare het weer by hom bymekaargekom, en soos hy gewoond was, het hy hulle weer begin leer.+ Johannes 10:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Toe het hy weer oor die Jordaan gegaan, na die plek waar Johannes eers gedoop het,+ en hy het daar gebly.
10 Hy het daarvandaan opgestaan en by die grensgebiede van Judeʹa en oorkant die Jordaan gekom, en ’n skare het weer by hom bymekaargekom, en soos hy gewoond was, het hy hulle weer begin leer.+
40 Toe het hy weer oor die Jordaan gegaan, na die plek waar Johannes eers gedoop het,+ en hy het daar gebly.