Rigters 19:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Kyk! uiteindelik het ’n ou man in die aand van sy werk in die veld af ingekom,+ en die man was van die bergstreek van Eʹfraim,+ en hy het ’n ruk lank in Giʹbea gebly; maar die manne van die plek was Benjaminiete.+
16 Kyk! uiteindelik het ’n ou man in die aand van sy werk in die veld af ingekom,+ en die man was van die bergstreek van Eʹfraim,+ en hy het ’n ruk lank in Giʹbea gebly; maar die manne van die plek was Benjaminiete.+