35 Kyk! Julle huis+ word vir julle verlate agtergelaat. Ek sê vir julle: Julle sal my hoegenaamd nie sien nie totdat julle sê: ‘Geseënd is hy wat in Jehovah se naam kom!’”+
13 die takke van palmbome+ geneem en uitgegaan om hom te ontmoet. En hulle het begin uitroep:+ “Red tog!+ Geseënd is hy wat in Jehovah se naam kom,+ ja, die koning+ van Israel!”