Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 21:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Die skare het bly sê: “Dit is die profeet+ Jesus, van Naʹsaret in Galileʹa!”

  • Markus 12:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Daarop het hulle ’n manier begin soek om hom gevange te neem, maar hulle het die skare gevrees, want hulle het begryp dat hy die illustrasie met hulle in gedagte vertel het. En hulle het hom verlaat en weggegaan.+

  • Johannes 7:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Die Fariseërs het die skare hierdie dinge oor hom hoor mompel, en die hoofpriesters en die Fariseërs het beamptes gestuur om hom gevange te neem.+

  • Johannes 7:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 Daarom het party van die skare wat hierdie woorde gehoor het, begin sê: “Hy is vir seker Die Profeet.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel