Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 8:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 En kyk! die hele stad het uitgekom om Jesus te ontmoet; en nadat hulle hom gesien het, het hulle ernstig by hom aangedring om uit hulle gebied weg te gaan.+

  • Lukas 8:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Toe het die hele menigte van die omliggende gebied van die Geraseners hom gevra om van hulle af weg te gaan, want groot vrees het hulle beetgepak.+ Toe het hy in die boot geklim en weggegaan.

  • Handelinge 16:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Gevolglik het hulle gekom en hulle gesoebat, en nadat hulle hulle uitgebring het, het hulle hulle versoek om uit die stad weg te gaan.

  • 1 Korintiërs 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar ’n fisiese mens aanvaar nie die dinge van die gees van God nie, want hulle is dwaasheid vir hom; en hy kan hulle nie leer ken nie,+ want hulle word geestelik ondersoek.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel