Maleagi 4:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “Kyk! Ek stuur vir julle die profeet Eliʹa+ voordat die groot en vreesinboesemende dag van Jehovah kom.+ Markus 8:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Hulle het vir hom gesê: “Johannes die Doper,+ en ander: Eliʹa,+ nog ander: Een van die profete.”+
5 “Kyk! Ek stuur vir julle die profeet Eliʹa+ voordat die groot en vreesinboesemende dag van Jehovah kom.+