Lukas 6:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hoe hy in die huis van God ingegaan en die aanbiedingsbrode+ ontvang en geëet het en vir die manne wat by hom was, daarvan gegee het, wat vir niemand geoorloof is om te eet nie, maar net vir die priesters?”+
4 Hoe hy in die huis van God ingegaan en die aanbiedingsbrode+ ontvang en geëet het en vir die manne wat by hom was, daarvan gegee het, wat vir niemand geoorloof is om te eet nie, maar net vir die priesters?”+