Matteus 12:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Want die Seun van die mens+ is Here van die sabbat.”+ Lukas 6:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En hy het verder vir hulle gesê: “Die Seun van die mens is Here van die sabbat.”+