Matteus 12:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Maar as dit deur middel van God se gees is dat ek die demone uitdryf, het die koninkryk van God julle werklik ingehaal.+ Matteus 21:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “SÊ vir die dogter van Sion: ‘Kyk! Jou Koning kom na jou toe,+ saggeaard,+ en hy sit op ’n esel, ja, op ’n jong hings, die vul van ’n pakdier.’”+
28 Maar as dit deur middel van God se gees is dat ek die demone uitdryf, het die koninkryk van God julle werklik ingehaal.+
5 “SÊ vir die dogter van Sion: ‘Kyk! Jou Koning kom na jou toe,+ saggeaard,+ en hy sit op ’n esel, ja, op ’n jong hings, die vul van ’n pakdier.’”+