Matteus 9:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Hierop het Jesus vir hulle gesê: “Die vriende van die bruidegom het tog geen rede om te treur solank die bruidegom+ by hulle is nie, of hoe? Maar daar sal dae kom wanneer die bruidegom van hulle weggeneem sal word,+ en dan sal hulle vas.+ Lukas 5:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Tog sal daar dae kom wanneer die bruidegom+ inderdaad van hulle weggeneem sal word;+ dan sal hulle in daardie dae vas.”+ Johannes 8:56 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 56 Abraham, julle vader, het hom grootliks verbly in die vooruitsig om my dag te sien,+ en hy het dit gesien en hom verbly.”+
15 Hierop het Jesus vir hulle gesê: “Die vriende van die bruidegom het tog geen rede om te treur solank die bruidegom+ by hulle is nie, of hoe? Maar daar sal dae kom wanneer die bruidegom van hulle weggeneem sal word,+ en dan sal hulle vas.+
35 Tog sal daar dae kom wanneer die bruidegom+ inderdaad van hulle weggeneem sal word;+ dan sal hulle in daardie dae vas.”+
56 Abraham, julle vader, het hom grootliks verbly in die vooruitsig om my dag te sien,+ en hy het dit gesien en hom verbly.”+