Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 15:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Hy het geantwoord en gesê: “Ek is nie na enigiemand behalwe na die verlore skape van die huis van Israel gestuur nie.”+

  • Lukas 13:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Was dit dan nie gepas dat hierdie vrou, wat ’n dogter van Abraham is,+ en wat Satan, kyk! agtien jaar lank gebind gehou het, op die sabbatdag van hierdie band verlos word nie?”

  • Handelinge 3:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Julle is die kinders+ van die profete en van die verbond wat God met julle voorvaders gesluit het toe hy vir Abraham gesê het: ‘En in jou saad sal al die families van die aarde geseën word.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel