Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 19:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “‘Julle mag geen onreg doen in die regspraak nie. Jy mag die geringe nie partydig behandel nie,+ en jy mag ’n vername man nie bevoorreg nie.+ Met geregtigheid moet jy jou metgesel oordeel.

  • Matteus 22:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Toe het hulle hulle dissipels, saam met partyaanhangers van Herodes,+ na hom toe gestuur om te sê: “Leermeester, ons weet dat u waaragtig is en die weg van God in waarheid leer en u aan niemand steur nie, want u sien nie mense se uiterlike aan nie.+

  • Markus 12:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 By hulle aankoms het hulle vir hom gesê: “Leermeester, ons weet dat u waaragtig is en u aan niemand steur nie, want u sien nie mense se uiterlike aan nie, maar dat u die weg van God in ooreenstemming met die waarheid leer:+ Is dit geoorloof om hoofbelasting aan die keiser te betaal of nie?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel