Markus 12:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 En hy het gaan sit waar hy die skatkiste+ kon sien en begin toekyk hoe die skare geld in die skatkiste gooi; en talle ryk mense het baie muntstukke ingegooi.+
41 En hy het gaan sit waar hy die skatkiste+ kon sien en begin toekyk hoe die skare geld in die skatkiste gooi; en talle ryk mense het baie muntstukke ingegooi.+